X

1 Bedroom Retirement Unit Sold in Montana Tuine

R725,000


Monthly Bond Repayment R7,856.88
Calculated over 20 years at 11.75% with no deposit.

Web Ref No RL8661

Gemoedsrus, weelde en privaatheid in Bougainvllea Aftree Oord, Montana Tuine, Pretoria

Dit is 'n voorreg om hierdie uitstekende eenheid in Bougainvillea Aftree oord, Pretoria te bemark
Maak hierdie laaste hoofstuk in jou lewe iets besonders en word deel van 'n gemeenskap wat voluit leef en elke dag geniet.
Elke liewe behoefte word by hierdie unieke, veilige oord aangespreek.
Die hoofgebou huisves 'n 5 ster eetsaal, koffie winkel, skoonheid salon, kliniek, biblioteek, ontspanningsarea, funksiesaal en hoe versorging vleuel.
Die terrein is lieflik groot, met kronkelpaaie en baie natuur, wat luilekker stapsessies 'n fees maak.
Die eenheid bied genoeg privaatheid, om altyd rus en vrede te verseker.
Bougainvillea Aftree Oord word reeds jare met die toekenning van beste aftree oord vereer.

Features

Bedrooms 1
Bathrooms 1
Recep. Rooms 2
Floor Size 43m²
Carports/Parkings 1
Monthly Levy R1,874.00

Agent Contact Details

Pierre Mouton - Montana & Montana Tuine
Head Office

Cell 0845567812
Office (012) 5480349
WhatsApp Me

Message the Agent

We will communicate real estate related marketing information and related services. We respect your privacy. See our Privacy Policy

1 of 1
I accept your privacy terms. Privacy Policy
We will communicate real estate related marketing information and related services. We respect your privacy. See our Privacy Policy